virgo gister kruis jou ster met myne vanuit nêrens, uit die niet geringe massa tussen twee vertikale lyne ‘n komeet in die verskiet maar teen ligdag keer jy op jou wentelvlug terug abnormaliteit van die moederkoek vervreem weereens op reis, ‘n nie-lewensvatbare vrug en ek bly agter- van kind ontneem. ©…
Tag: Anri Potgieter gedig
Anri Potgieter. ou liefde
ou liefde hulle sê: ou liefde roes nooit weet hulle, ou liefde, raak later so motgevreet en opgemuf en jaar na jaar net nog – ouer? daar loop ‘n tweespoorpad dekades lank al tussen ek en jy en ons jou voete, nooit op pad na êrens my spore, altyd terug na nêrens…