I Die slot van ‘n gedig. Closure. Sluiting. ‘n Mens dink aan Frank Kermode se bakenteks: A Sense of an Ending. Slotreëls, soos titel en ‘n gedig se staning binne bundelverband, kan die gedig se betekenis vermenigvuldig. N.P. van Wyk Louw dig: “slotreëls is altyd sleutels meer as slotte:” Gedig XIV b Uit: Tristia (1962/1975)…