ONTMOETING TUSSEN LADY ANNE BARNARD AND SAMUEL JOHNSON “om te roei sonder hawe.” notas van Lady Anne Barnard vanuit Kaap Goeie Hoop om die Swart Dik tuisgebroude Kragsop van Sparta te ontkom moes ek dikwels aansit by die tafels van mans deur vrouens vir mans om uitgestal te word aangebied…