Posts Tagged ‘Antoinette Lourens kwatryn’

Kwatrynkompetisie (15)

Friday, March 5th, 2021

 

ons keuse lê tussen wingerdgriep, of COVID-19 pandemie

die wenner is uiteindelik die wingerdstok alchemie

jy moet jou lyf mos diep kan saniteer

trooswyn, viruspes, antwoord lê opgesluit in Mont du Toit kelder wonder chemie

 

© Antoinette Lourens, 2021