Posts Tagged ‘Anton Dockel limeriek’

Anton Dockel. Limstuur

Thursday, September 30th, 2021

 

Limstuur

 

Te perd vanaf Baardskeerdersbos

En skeermes en kwas tuis gelos

Hy sien geen wang kaal

Klim t’rug in die saal

Die dorp word nou Baardkwekersbos

 

© Anton Dockel, 2021