Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Anzé Bezuidenhout gedig

Anzé Bezuidenhout. Serenade van genade

19 August 2024 By Versindaba

  Serenade van genade   in die refleksie van die son bly jy immer vrou met emosies wat skommel tussen hier en nou   waaksaam skuifel jou oë oor die wit duin se kruin waar ’n duisend gedagtes in die skadu van ’n wolk wagtend en smagtend lê   luister, na die stem van genade…

Read More

Anzé Bezuidenhout. Fasette van jou wese

6 August 20246 August 2024 By Versindaba

  Fasette van jou wese   Hoe sal ek jou lewe kan beskryf as ek vandag ’n skildery moet verf?   In die bont van ’n reënboog palet hoor ek die kwiksilwer van jou lag en verdwaal ek totaal en al in die koningsblou van jou kyk terwyl jou lippe pruil in protea-pienk.   Tog,…

Read More

Anzé Bezuidenhout. Weeskind van Distrik 6

3 August 20242 August 2024 By Versindaba

  Weeskind van Distrik 6   die mensdom het my reeds in die baarmoeder verraai want hierdie lewe is wreed en die klappe is taai tussen tik en daggapyp is ek toe mos verwek onthou die grants is goed en die nagte half verkluim as mens in ’n koue shack met ’n oukombers lepel-lê  …

Read More

Anzé Bezuidenhout. Kompas

2 August 2024 By Versindaba

  Kompas   Mammie, jy is die een by wie ek gaan skuil wanneer die aswinde bitterbostrane huil en jy met jou eelthand sag oor my hare vryf – jou stem my tula met:   “bedaar, my kind bedaar.”   Mammie, uit jou gebeente is ek gevorm en gebou dis jy wat my deur stormwinde…

Read More

Meyer van Rensburg. Algoritmes om te genees (M)

9 February 2024 By Versindaba

  Algoritmes om te genees   Gedagtes van hoeka-tye swalp teen my herinneringe aan: soos verlede jaar se somer-swaeltjies tjilp hulle op stellasies van my denkstelsels en striduleer soms lang helder episodes en stories; ander kom in sillabe-fenomene wat ek stuk-stuk soos ’n inlegspel aanmekaar wil mik-en-druk om sin te maak uit wat jare t’rug…

Read More

Anzé Bezuidenhout. Verweerde padpredikant (M)

9 February 2024 By Versindaba

  Verweerde padpredikant   stotterend word ’n gebroke alfabet klip-vir-klip uitgepak newens dwalende gedagtes langs gisterding-gebeure tussen Betlehem en Kroonstad   langs die verweerde padpredikant word hortend op knieë gesak om kaalhand die vulkane daar diep binne te waag blus smagtend na weivelde waar onvrede kan rus   versluierd blom die silhoeët van ’n kruis…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Anne-Marie Bartie. alpha centauri
  • Anne-Marie Bartie
  • Stephan du Toit. Witgatboom

Nuutste bydraes

  • Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek
  • Andrea Sieberhagen. Langpad
  • 100 Duitse Bestes: Ingeborg Bachmann (1926-1973)
  • Resensie: “Briewe van heldinne: Ovidius se Heroïdes” vert. deur W.J. Henderson
  • AVBOB Persverklaring

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)3 November 2025

    Dankie, Joan.

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)31 October 2025

    Was es ist! Puik vertaal.

  3. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)30 October 2025

    Dankie, Willemien du Preez. Fried skryf verrassend boeiende gedigte vol abstrakte selfstandige naamwoorde - dit waarteen gewoonlik gewaarsku word deur…

  4. Willemien du Preez on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)29 October 2025

    Suiwer eenvoud en insig in wat dit is om mens te wees. 'n Skatkis oopgemaak vir Afrikaans.

  5. Yves T'Sjoen on Resensie: “Poëme” deur Wium van Zyl29 October 2025

    Voor de collectie Ernst van Heerden in het Poëziecentrum zal de bundel van Wium van Zyl een aanwinst zijn. Is…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon