Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Ons dink aan ons landgenote wat deur die verwoestende oorstromings in KwaZulu-Natal geraak word en spesifiek dié wat geliefdes tydens die stormramp verloor het. Talle persone word nog vermis. Die dodetal styg steeds soos daar gesoek word na persone wat deur die water meegesleur is. In memoriam…