Vroedpolitiek ‘n Politikus besef sy selflof raak bietjie tipsie en hy moet dringend korrigeer deur induksie, maar die wiele kom af toe hy redes verskaf: Ek het gesê ek spreek onder korrupsie. © Pirow Bekker, 2023 * Wiskunde op 90 “Hou matigheid voor oë,” sê die oom aan die…
Tag: Aprilgek
Aprilgek-kwatryne (1)
Oor en oor Om te luister met ‘n halwe oor – is dit vir elke oor dieselfde, of is dit die helfte van die helfte? Aan dié probleem dink ek oor en oor. ©Marieta McGrath, 2023 * Konsternasie die krag is steeds aan Eskom gereed met die lig van die…