Versindaba vra tans, as deel van ons ooreenkoms met donateurs, artikels aan oor die Nederlandse poësie in die wydste sin. Dit sluit nie die Vlaamse poësie in nie. Resensies van resente Nederlandse digbundels is ook welkom en sal as artikels geag word wat vergoeding betref. Artikels, wat nog nie voorheen gepubliseer is nie, kan…