Versindaba verwelkom alle opstelle/artikels/blogs wat oor die (Afrikaanse) digkuns handel en in Afrikaans geskryf is in ‘n akademiese of semi-akademiese styl. Die volgende riglyne geld vir skrywers: Elke skrywer mag drie opstelle/artikels/blogs per jaar instuur waarvoor hy/sy vergoed word. Indien meer artikels ingestuur word, moet vergoeding met die Inhoudsbestuurder uitgeklaar word. Vergoedingskaal: Aantal woorde…