Die dorp Prieska se naam beteken “Plek van die verlore bokooi” – oorspronklik “Prieschap” in Korana. Die dorp is in 1882 gestig, die jaar toe bouwerk aan die eerste kerkgebou voltooi is, op ʼn plek waar ʼn Nederduits Gereformeerde gemeente al vanaf 1878 eredienste onder bokseile gehou het. Blykbaar is die Oranjerivier tradisioneel hier met…