Hans du Plessis, digter van die bekende Griekwapsalms is vandag Versindaba se gas. Prof. Hans du Plessis is ʼn taalkundige en was voorheen Direkteur van die ATKV-Skryfskool by die NWU (voorheen die PU vir CHO). Hans, dankie dat jy bereid was om met Marlies Taljard te gesels. Marlies Taljard (MT) Hans, waar…
Tag: ATKV Skryfskool
Onderhoud met Thys Human, Direkteur van die ATKV-Skryfskool by die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom
Prof. Thys Human 37 jaar nadat die eerste Herfsskryfskool op Potchefstroom aangebied is (in April 1985), het daar op 6 – 10 Junie 2022 weer so ʼn skryfskool (nou ʼn Winterskool) op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) plaasgevind waar dosyne skrywers deur die jare hulle eie skryfwerk kon slyp en kon luister…
ATKV-Skrywerskool. NWU
Winterskool met trots in 2016 aangebied 31 jaar nadat die eerste Herfsskryfskool op Potchefstroom aangebied is (in April 1985), maak die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit steeds so – hierdie jaar met ’n Winterskool. Dosyne gevestigde skrywers het oor die jare hier ’n wegspringplek of hupstoot vir hul loopbane kom vind. Van 30 Mei tot 3…