Johann de Lange wen ATKV-woordveertjie
Thursday, September 16th, 2021
Die digter Johann de Lange is vanjaar die wenner van die ATKV-woordveertjie vir poësie. Hy wen die prys vir sy bundel Die meeste sterre is lankal dood.
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/atkv-deel-sy-woordveertjies-uit-20210916