Die 2014 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag, 12 September tydens ‘n prestigegeleentheid by D’Aria in Durbanville toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Woensdag, 4 Junie 2014. Die reglemente en inskrywingsvorms is beskikbaar by www.atkvprojekte.co.za Daar kan in die volgende kategorieë ingeskryf word vir die ATKV-Woordveertjies: ATKV-Prosaprys* Prys vir Dramateks Prys vir Liefdesroman Prys vir…