Gilbert Gibson, het gisteraand (9 September) tydens die ATKV Woordveertjie-toekennings ‘n tweekuns deurdat sy vyfde bundel “Vry-” 2015: Human & Rousseau) met ‘n Woodveertjie bekroon is in die kategorie vir digkuns. In Junie vanjaar was dié bekroonde bundel ook met Media24 se Elisabeth Eybers-prys vir poësie bekroon. Volgens die commendatio, die volgende: “Die woorde is…
Tag: ATKV-Woordveertjies
ATKV-Woordveertjiefinaliste vir poësieprys bekend gemaak
Dit is amper weer tyd vir die jaarlikse ATKV-Woordveertjies wat vanjaar op 13 September by D’Aria in Durbanville plaasvind. Dié toekennings het ten doel om uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord te bekroon en die finaliste in die onderskeie genres is pas bekend gemaak. In die afdeling vir poësie is drie digbundels benoem, te wete…