Hendrik Botha in gesprek met Gisela Ullyatt oor sy debuut “Atropos” … Hendrik, baie geluk met ’n besondere debuut. Op die oog af lyk die voorbladkuns bedrieglik minimalisties. Terselfdertyd tref dit onmiddellik. Hoe is op die voorblad besluit en kon jy die kunstenaar self kies? Het jy ’n persoonlike visie vir die voorblad in gedagte…
Tag: Atropos Hendrik Botha
Nuwe publikasie: Atropos (Hendrik J. Botha)
Atropos Hendrik J. Botha Soos die draad van die menslike lewe, gespan in die hande van Zeus se dogter Atropos, só verloop hierdie debuutdigbundel van herinneringsgedigte oor die jeug deur verse oor liefdeswedervaringe en die mediese professie tot by die punt waar die draad geknip word – gedigte oor sterflikheid en verlies. Die wêreld van…