MEDIAVERKLARING: AVBOB Poësie Uitgereik: 14 Julie 2022 Poësie vir almal met die bekendstelling van die sesde AVBOB Poësiekompetisie Die sesde seisoen van die jaarlikse AVBOB Poësiekompetisie open op 1 Augustus 2022 vir inskrywings in al 11 amptelike tale. Weer wag daar ruim kontantpryse op die wenners. Suid-Afrikaners op alle vlakke van…