AVBOB-Poësieprojek 2019. I wish I’d said, Vol. 3: Opdraggedig Pantodon buchholzi* die dood spring in my op soos ’n vis wat uit die water spring ek sit en probeer trooswoorde aanmekaar ryg soos my ouma my visgraatvlegsels plat op my kop geplant het ek gaan soek haar in my onderbewussyn soos sy my…
Tag: AVBOB I wish I’d said Vol. 3
Corné Elizabeth Coetzee. Die menigtes
AVBOB-Poësieprojek 2019. I wish I’d said, Vol. 3: Opdraggedig Die menigtes Altyd die menigtes – ná twee of drie in ’n kamer mekaar aanpraat: ons wil om die dood dít of dát of dié stad of daardie ryk of hierdie nooitvolprese skat besit – wat huis, haard, bees, gryse ma en jong, sagte…
Charl-Pierre Naudé. Kontrapunt-taal
AVBOB-Poësieprojek 2019. I wish I’d said, Vol. 3: Opdraggedig Kontrapunt-taal ’n stad word verlig in al sy lote en uitloopsels. heldertes spat aan en af in die uitgestrekte en geluidlose kantate van ’n landkaart as ligorrel. ’n deurstralende en deurskietende ruiker van elektrifisering skep ’n skou van bloeisels in die…