Resensie: Die lewe is ʼn asem lank: Gedigte oor verlies en vertroosting, Samesteller Frieda van den Heever, 2023. Kaapstad: Tafelberg. Resensent: Marlies Taljard Die versamelbundel Die lewe is ʼn asem lank: Gedigte oor verlies en vertroosting, saamgestel deur Frieda van den Heever van Vers en klank-faam, is ʼn netjiese bundel. Omdat dit…
Tag: AVBOB I wish I’d said
Nuwe Bundel. I Wish I’d Said… Vol. 5
I Wish I’d Said… Vol. 5 Imagine that this terrific anthology was written expressly for you. Trust that you will find between these covers some variation of the theme “I wish I’d said…” as if it were spoken by your own lips… Imagination saves us in dark days and the words on…
Loftus Marais. Agterplaas
AVBOB-Poësieprojek 2019. I wish I’d said, Vol. 3: Opdraggedig Agterplaas die wind is beterweterig vanaand die buurt se kleure diep die grasperk, vibacreet is anoniem daar is ‘n wye soort paniek terwyl vandag homself in gister omsit nou die oomblik staan voor my hier by my agterdeur net soos ‘n hoflike teleurstelling: “jammer jong oor…
Andries Bezuidenhout. Badkamergesprek met ʼn spinnekop
AVBOB- Poësieprojek 2019. I wish I’d said, Vol. 3: Opdraggedig Badkamergesprek met ʼn spinnekop The itsy bitsy spider climbed up the waterspout. Down came the rain and washed the spider out. – Tradisioneel Hoe benoem ek jou, verlangse familie van Animalia? Kan ons bladskud, jy van die filum Arthropoda? Dalk nie….