Persverklaring: BACKGROUND: THE AVBOB POETRY COMPETITION (I wish I’d said, saamgestel deur Johann de Lange en dr Mantoa Motinyane Masoko. Naledi, 2018) Begrafnisdienste- en versekeringsverskaffer AVBOB, deur die borg van die AVBOB Digbundel-projek, het aan Suid-Afrika die mees sensitiewe en insluitende vorm van vertroosting gebied, in die vorm van ‘n aanlyn digkompetisie in all 11…
Tag: AVBOB Poësieprojek. Kompetisiereëls
AVBOB Poësieprojek. Kompetisiereëls
AVBOB Poësieprojek Kompetisiereëls Hoe om in te skryf OM IN TE SKRYF, GAAN EENVOUDIG NA WWW.AVBOBPOETRY.CO.ZA EN VOLG HIERDIE VIER MAKLIKE STAPPE: Registreer jou profiel. Maak jouself vertroud met die kompetisiereëls en al die terme en voorwaardes. Gaan die redaksionele riglyne noukeurig na. Skryf en dien jou gedig aanlyn in. FAQs TOT WANNEER IS DIE…