Uit die mond van die suigeling … oor COVID-19 – ‘n mini-kompetisie vir Jeugmaand 2021 Kindertaal verbaas ons soms deur sy varsheid. Jeugdigkuns maak ons bewus van ‘n vars ervaring van die wêreld. Jongmense is dikwels onverwags wys. Hulle ongewone humor laat ons lag en snak, stop en staar, nadink en ons gelukkige…