Posts Tagged ‘AVBOB Poetry’

Ek wou nog sê. Episode 7 – 25 Januarie 2021

Saturday, January 23rd, 2021

 

 

Episode 7 van Ek wou nog sê word Maandagaand 25Januarie 2021 om 19:30 – 20:00 op VIA uitgesaai. Daar is ‘n heruitsending op 31 Januarie 2021 om 22:00.

In hierdie episode voer Daniel Hugo ‘n onderhoud met Antjie Krog en Joan Hambidge resenseer Die meeste sterre is lankal dood van Johann de Lange.

 

 

Ek wou nog sê. Episode 6 – 18 Januarie 2021

Saturday, January 16th, 2021

 

 

 

Episode 6 van Ek wou nog sê word Maandagaand 18 Januarie 2021 om 19:30 – 20:00 op VIA uitgesaai. Daar is ‘n heruitsending op 24 Januarie 2021 om 22:00.

In hierdie episode voer Daniel Hugo ‘n onderhoud met Fanie de Villiers en Nini Bennet resenseer Grondwater van Marlise Joubert.

 

 

Ek wou nog sê. Episode 5 – 11 Januarie 2021

Saturday, January 9th, 2021

 

 

 

Episode 5 van Ek wou nog sê word Maandagaand 11 Januarie 2021 om 19:30 – 20:00 op VIA uitgesaai. Daar is ‘n heruitsending op 17 Januarie 2021 om 22:00.

In hierdie episode voer Daniel Hugo ‘n onderhoud met Johan Myburg en Nini Bennet resenseer Het jy geweet ek kan toor van Jeanne Goosen.