PRESS RELEASE: AVBOB POETRY Released: 28 January 2022 Healing flow on World Wetlands Day with Tania Haberland and ecopoetry Since its inception, the AVBOB Poetry Project has supported grieving people by offering the resources of reading and writing poetry. Words that speak to our experience of being adrift in the…
Tag: AVBOB Poetry
AVBOB Poetry. Persvrystelling
PRESS RELEASE Released: 20 September 2021 An unsettled time – an invitation to reimagine heritage with Simon van Schalkwyk How do we celebrate Heritage Day (24 September) in an unsettled time? In the face of a pandemic, ideas of identity seem as superfluous and dangerous as flames on “Braai Day”….
Marinda Botes. TV-poësiereekse en haar muses
Die vierde TV-seisoen van Ek wou nog sê…, ’n uitvloeisel van die AVBOB Poësieprojek se jaarlikse poësiekompetisie, was ’n reuse sukses – dr Daniel Hugo, ankeraanbieder noem die AVBOB Poësiereekse nie om dowe neute “’n ode aan ’n lewende monument vir meertalige poësie” nie. Waar 2020 se I wish I’d said (SABC 2) op…
Ek wou nog sê. Episode 10 – 15 Februarie 2021
Episode 10 van Ek wou nog sê word Maandagaand 15 Februarie 2021 om 19:30 – 20:00 op VIA uitgesaai. Daar is ‘n heruitsending op 21 Februarie 2021 om 22:00. In hierdie episode voer Daniel Hugo ‘n onderhoud met Lynthia Julius en Nini Bennet resenseer Bientang van Jolyn Philips.
Ek wou nog sê. Episode 9 – 8 Februarie 2021
Episode 9 van Ek wou nog sê word Maandagaand 8 Februarie 2021 om 19:30 – 20:00 op VIA uitgesaai. Daar is ‘n heruitsending op 14 Februarie 2021 om 22:00. In hierdie episode voer Daniel Hugo ‘n onderhoud met Johann de Lange en Joan Hambidge resenseer Die waarheid oor duiwe van Gisela Ullyatt….
Ek wou nog sê. Episode 8 – 1 Februarie 2021
Episode 8 van Ek wou nog sê word Maandagaand 1 Februarie 2021 om 19:30 – 20:00 op VIA uitgesaai. Daar is ‘n heruitsending op 14 Februarie 2021 om 22:00. In hierdie episode voer Daniel Hugo ‘n onderhoud met Churchil Naudé en Joan Hambidge resenseer By die dag van Eunice Basson.
Ek wou nog sê. Episode 7 – 25 Januarie 2021
Episode 7 van Ek wou nog sê word Maandagaand 25Januarie 2021 om 19:30 – 20:00 op VIA uitgesaai. Daar is ‘n heruitsending op 31 Januarie 2021 om 22:00. In hierdie episode voer Daniel Hugo ‘n onderhoud met Antjie Krog en Joan Hambidge resenseer Die meeste sterre is lankal dood van Johann de Lange….
Ek wou nog sê. Episode 6 – 18 Januarie 2021
Episode 6 van Ek wou nog sê word Maandagaand 18 Januarie 2021 om 19:30 – 20:00 op VIA uitgesaai. Daar is ‘n heruitsending op 24 Januarie 2021 om 22:00. In hierdie episode voer Daniel Hugo ‘n onderhoud met Fanie de Villiers en Nini Bennet resenseer Grondwater van Marlise Joubert.