AVBOB STEP 12-onderwys-ondersteuningsprogram vir Graad 12-leerders AVBOB het onlangs ’n onderwys-ondersteuningsprogram, genoem AVBOB STEP 12, van stapel gestuur wat daarop gemik is om leerders vir hul Graad 12-taaleksamens voor te berei. AVBOB STEP 12 bestaan uit GRATIS Eksamenvoorbereidingsgidse vir Graad 12-onderwysers en -leerders. Die AVBOB STEP 12-program is spesifiek gemik op die taalvakke in die Graad 12-leerplan. Die program is ontwikkel…
