Light the first light of evening, as in a room In which we rest and, for small reason, think The world imagined is the ultimate good. – Wallace Stevens I In die boek van Imre Saluszinsky is die Amerikaanse teoretikus, wyle Barbara Johnson (1947 – 2009), die enigste vrou met wie…
Tag: Barbara Johnson
Joan Hambidge. Hoe lees ons? XVII
Roland Barthes se bydrae tot die literêre teorie is reeds met sy belangrike studie oor Robbe-Grillet gevestig. Vir Barthes is die storie nie belangrik nie. Die konsep van die chosiste is hier tersaaklik: dinge wat gewoon net daar is en in La Jalousie – met die herhaling van geometriese vertellings, is vir Barthes die strukturalis…