Aspekte van Afrikaanse beeldpoësie van die twintigste eeu. #6 Johan van Wyk DIE KERMIS (Uit Heldedade kom nie dikwels voor nie, 1978) Na ‘n skildery van Henri Koerner, Vanity Fair Ouma en oupa sit op die stoep. Grashalms spruit skeenhoogte uit die perk. By die bruggie oor die kanaal vang seuntjies paddas…
Tag: beeldgedig
Wilfred Jonckheere. Beeldspraak #5
Aspekte van Afrikaanse beeldpoësie van die twintigste eeu. #5 Johan van Wyk ONTHOOFDE (Uit Heldedade kom nie dikwels voor nie, 1978) Na ‘n skildery van Géricault Op die slaghuissatyn die juweel met oë. Die lem wat die son verblind het dwarsdeur die dag geval. Nog een dag van al die dae…
Wilfred Jonckheere. Beeldspraak #4
Aspekte van Afrikaanse beeldpoësie van die twintigste eeu. 4# DIE BEELDPOËSIE VAN JOHAN VAN WYK Johan van Wyk behoort tot die generasie digters wat in die jare vyftig gebore is (vgl. André Letoit, Johann de Lange, Johann Lodewyk Marais, ens) en in die laat sewentiger of die tagtiger jare aan die woord gekom…
Wilfred Jonckheere. Beeldspraak #2
Aspekte van Afrikaanse beeldpoësie van die twintigte eeu. Afrikaanse beeldgedigte Poësie en beeldende kuns was al vanaf die voor-Christelike tydperk in wisselwerking met mekaar. Digters is deur skilders, beeldhouers en kunsambagsmense geïnspireer en andersom. Dié tradisie in die Europese letterkunde begin al met Homeros, wat reeds in die Ilias ’n beskrywing gee van…
Wilfred Jonckheere. Beeldspraak #1
Aspekte van die Afrikaanse beeldpoësie van die twintigste eeu Vooraf Die reeks artikels wat in die volgende weke onder die bostaande titel aangebied word, is die elektroniese weergawe van ’n reeks artikels oor beeldpoësie wat ek tussen 1989 en 1994 (sien bibliografie) gepubliseer het en hier opnuut met amptelike toelating en vrywaring van…