Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Bernard Odendaal vertaling van Duits in Afrikaans

Thomas Friz & Volker von Törne. Liedvertaling in Afrikaans

15 June 202317 June 2023 By Versindaba

  Thomas Friz & Volker von Törne. Liedvertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Bernard Odendaal    ʼn Besinningslied oor die spanningsverhouding tussen skrywerskap en politiek   Deur middel van die vorige liedvertalings in hierdie reeks, en die konteksskeppende aantekening daarby, kon die verhaal van die Liedermacher-beweging gevolg word tot in die laat negentien-sewentigs. Intussen,…

Read More

Klaus Hoffmann. Liedvertaling in Afrikaans

29 May 2023 By Versindaba

  Klaus Hoffmann. Liedvertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Bernard Odendaal   ʼn Liedermacher-lied uit die 1970’s oor lewens- en toekomsangs   Die Amerikaanse en Britse Folk-Revival het ook spore in die Duitse Liedermacher-werk gelaat. “Was bleibt” (in Afrikaans: “Wat bly”) is ’n lied deur Klaus Hoffmann. Hy was sedert die vroeë negentien-sewentigerjare bedrywig…

Read More

Tom Kannmacher. Liedvertaling in Afrikaans

15 May 2023 By Versindaba

  Tom Kannmacher. Liedvertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Bernard Odendaal   ʼn Ouderwetse natuurlied wat toe eietyds betrokke klink   Deelnemers aan die Duitse Liedermacher-beweging het vanaf die middel-1970’s al hoe dikwelser indiwiduele koerse begin inslaan. Talle nuwelinge het tot die beweging toegetree. Ook wat temas en style betref, het verskeidenheid ingetree. Die…

Read More

Johann Esser en Wolfgang Langhoff. Liedvertaling in Afrikaans

1 May 2023 By Versindaba

  Johann Esser en Wolfgang Langhoff. Liedvertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Bernard Odendaal   ʼn Konsentrasiekamplied uit die Tweede Wêreldoorlog   Burg Waldeck is geleë naby die dorpie Dorweiler in die provinsie Rheinland-Pfalz in die weste van Duitsland. Vandaar is dit nie ver na die Belgiese grens nie. Die burg is reeds in…

Read More

August Disselhoff. Liedvertaling in Afrikaans

17 April 2023 By Versindaba

  August Disselhoff. Liedvertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Bernard Odendaal   ʼn Ou kontreiverlaterslied herleef in die skadu van die Skandmuur   Duitsland was, nie lank ná afloop van die Tweede Wêreldoorlog nie, ’n nasie letterlik verdeel in twee. Wes-Duitsland, oftewel die Bondsrepubliek Duitsland, het danksy onder meer die Marshall-plan van die VSA…

Read More

Dieter Süverkrüp. Liedvertaling in Afrikaans

10 April 202312 April 2023 By Versindaba

  Dieter Süverkrüp. Liedvertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Bernard Odendaal   Simpatie met die Duitse oorlewendes van die Tweede Wêreldoorlog deur ’n grondlegger van die Liedermacher-beweging Een van die grondleggers van die Duitse Liedermacher-beweging is Dieter Süverkrüp. Hy is ’n entoesiastiese en sosiaal-polities betrokke kunstenaar. Talle tradisionele arbeider- en versetliedere uit die tyd…

Read More

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: "Miniatuur". (Johann de Lange)
  • Boekbespreking: “Taboek” (Riku Lätti)
  • Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)
  • Resensie: Vlindervreter ( Melanie Grobler en Christiaan Diedericks)

Nuutste bydraes

  • 100 Duitse Bestes: Jakob van Hoddis (1887-1942)
  • 100 Duitse Bestes: Georg Heym (1887-1912)
  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Agterstevoorom
  • Joan Hambidge. Bertolt Brecht in Afrikaans

Nuutste kommentaar

  1. Bernardus Johannes Odendaal on 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (I)15 July 2025

    Gerard, die vertaling van die gedigte was 'n herkennismaking soos min.

  2. Gerard Scharn on 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (I)13 July 2025

    Geweldig dichter, Benn. Toen ik hem leerde kennen werd ik door het lezen van zijn gedichten zelf ook dichter.

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (I)11 July 2025

    Hierdie vertalers gee vir ons een van die beste projekte nog op hierdie webblad. Ek lees tans Brecht sing Afrikaans…

  4. Jannie Pretorius on Joan Hambidge. Hierdie lewe11 July 2025

    Mooi!

  5. Eugene Vorster on RIV Christiaan Diedericks7 July 2025

    “Live your Truth” vir Chris skielik is dit stil/ byna subliem/ (jy sal verstaan)/ net nou en dan ‘n nat…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon