Thomas Friz & Volker von Törne. Liedvertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Bernard Odendaal ʼn Ouderwetse natuurlied wat toe heel nuwerwets blyk te wees Thomas Friz het sy musiekloopbaan in 1971 begin, eers in samewerking met Erich Schmeckenbecher as duo onder die naam Zupfgeigenhansel. Op sy eie het hy hom ook…