Hertha Koch en Phillipe-Gérard: Liedvertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Bernard Odendaal ’n Duitse klaaglied oor soldaatwees, oor oorloë wat altyd weer uitbreek Dié aangrypende lied uit die 1960’s, oorspronklik deur Marlene Dietrich op vinielplaat opgeneem, verteenwoordig meer as net ʼn klag oor die Duitsers se aandadigheid aan oorlogvoering deur die…
Tag: Bernard Odendaal vertaling
Friedrich Meyer & Fritz Rotter. Liedvertaling in Afrikaans
’n Gewilde Duitse luisterlied uit die twintigste eeu Duitsland was in 1945, aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog, nie net fisies en ekonomies verpletter nie. Ook polities en moreel was die Duitsers platgeslaan. Hulle land was in vier verdeel. Elke deel was onder beheer van ’n ander lid van die Geallieerde Lande…
Gottfried Benn. Vertaling in Afrikaans
Gottfried Benn: Vertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Bernard Odendaal ’n Gewilde Duitse reisgedig uit die twintigste eeu Hierdie gedig is opgeneem in die bloemlesing Die Lieblingsgedichte der Deutschen (“Die lieflingsgedigte van die Duitsers”; Piper Verlag, München, 2003; 25ste oplaag, 2021). Reisen Meinen Sie Zürich zum Beispiel sei eine tiefere Stadt, wo…
Erich Fried. Vertaling in Afrikaans
Erich Fried. Vertaling van Duits in Afrikans. Vert. deur Bernard Odendaal. ‘n Gewilde, twintigste-eeuse Duitse gedig oor die liefde Die volgende gedigt is opgeneem in die bloemlesing Die Lieblingsgedichte der Deutschen (“Die lieflingsgedigte van die Duitsers”; Piper Verlag, München, 2003; 25ste oplaag, 2021). Was es ist Es ist Unsinn sagt…
Erich Kästner. Vertaling in Afrikaans
Erick Kästner: Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Bernard Odendaal ‘n Gewilde, twintigste-eeuse Duitse gedig oor die liefde Hierdie gedig is opgeneem in die bloemlesing Die Lieblingsgedichte der Deutschen (“Die lieflingsgedigte van die Duitsers”; Piper Verlag, München, 2003; 25ste oplaag, 2021). Sachliche Romanze Als sie einander acht Jahre…