Bertolt Brecht. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws Uit die leesboek vir stadsbewoners: Gedig nr. 9 Vier uitnodigings aan ‘n man uit verskillende oorde in verskillende tye 1. Hier is daar vir jou ‘n huis Hier is plek vir jou goed Skuif die meubels soos dit jou pas Sê…
Tag: Bertold Brecht vertaling in Afrikaans
Bertolt Brecht. Vertaling in Afrikaans
Bertolt Brecht. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws Die minnaars Kyk daardie kraanvoëls in wye kurwende vlug! Die wolke vir hulle meegegee trek met hul saam al vanaf die wegvlieg uit die een lewe in ‘n ander lewe. Op gelyke hoogte en met gelyke haas lyk hulle na…