Posts Tagged ‘Bester Meyer haikoe’

Bester Meyer. mooi my beminde

Wednesday, August 11th, 2021

 

mooi my beminde

wat vrouvas hierdie lente

maak dans. Blomfleure!

 

© Bester Meyer, 2021

 

Bester Meyer. Kaapse vlakte huil

Wednesday, August 11th, 2021

 

Kaapse vlakte huil −

bejaarde vrou oor swart pot

− hoe roer mens hartseer?

 

© Bester Meyer, 2021