Laat ek dan stilgemaak word deur jou stilte die vroue kyk op na jou pyniging en jy glimlag af na hulle ál begin die pyn jou laat wonder: My God, My God waarom het U My verlaat? van waar jy sou kom om te volbring wat voorspel is vir dié wat nog…