Resensie: Soekenjin deur Bibi Slippers. Tafelberg, 2023. ISBN: 9780624093831 Resensent: Mellet Moll I. Bibi Slippers se debuutdigbundel, Fotostaatmasjien (Slippers, 2016) is bekroon met die UJ- debuutprys, die Eugène Marais-prys, die Elisabeth Eybers-prys en die ATKV Woordveertjie vir Poësie. Hierdie vier bekronings het ’n bepaalde verwagting ten opsigte van haar tweede digbundel geskep. …