Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Bidsnoer Pieter Fourie

Resensie: Bidsnoer (Pieter Fourie)

6 April 20186 April 2018 By Versindaba

  Resensie: Bidsnoer – Pieter Fourie Tygervallei: Naledi. ISBN 978-1-928426-06-6 Resensent: Marlies Taljard Bidsnoer van pêrels. Volkskuns as mini-teater. Gesprek met die Onsienlike in oeroue metafore. Dit sou ‘n mens Bidsnoer, Pieter Fourie se tweede poësieboek, kon noem. Ook ander tiperings, soos Daniel Hugo se “inventarisse en inkantasies” en “besweringe van die verganklikheid”, sou ewe…

Read More

Onderhoud met Pieter Fourie (Bidsnoer)

15 March 201817 March 2018 By Versindaba

Pieter Fourie gesels met René Bohnen oor sy nuwe digbundel Bidsnoer.   Pieter, baie geluk met Bidsnoer wat volg kort op die hakke van die suksesvolle Knapsekêrels.  Louis Esterhuizen het met laasgenoemde se verskyning ʼn goeie onderhoud met jou gevoer (https://versindaba.co.za/2017/05/17/onderhoud-met-pieter-fourie-knapsekerels/ ) waarop ek gaan probeer voortbou. ʼn Bidsnoer is duidelik van ʼn ander kategorie…

Read More

Nuwe publikasie: Bidsnoer (Pieter Fourie)

8 March 2018 By Versindaba

Bidsnoer Pieter Fourie Hierdie is ʼn opvolg van die nou reeds onontbeerlike en uiters suksesvolle digbundel Knapsekêrels. Dit bevat toeganklike gedigte vir alle lesers. • Wye dekking in gedrukte sowel as digitale media. Die skrywer is ’n Hertzogpryswenner, asook een van die mees bekroonde en bekendste dramaturge in Afrikaans. Benewens skrywer is hy ook ’n…

Read More

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: "Miniatuur". (Johann de Lange)
  • Boekbespreking: “Taboek” (Riku Lätti)
  • Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)
  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Skulpkrale: Kwatryne” (Marié Heese)
  • Nuwe publikasie: “Nogmaals vir die bysiende leser” (Joan Hambidge & Marlies Taljard, Reds.)
  • 100 Duitse Bestes: Jakob van Hoddis (1887-1942)
  • 100 Duitse Bestes: Georg Heym (1887-1912)
  • AVBOB Persverklaring

Nuutste kommentaar

  1. Melanie Grobler on RIV Christiaan Diedericks18 July 2025

    Eugene, baie dankie vir jou gedig. Met liefde, Melanei Grobler.

  2. Bernardus Johannes Odendaal on 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (I)15 July 2025

    Gerard, die vertaling van die gedigte was 'n herkennismaking soos min.

  3. Gerard Scharn on 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (I)13 July 2025

    Geweldig dichter, Benn. Toen ik hem leerde kennen werd ik door het lezen van zijn gedichten zelf ook dichter.

  4. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (I)11 July 2025

    Hierdie vertalers gee vir ons een van die beste projekte nog op hierdie webblad. Ek lees tans Brecht sing Afrikaans…

  5. Jannie Pretorius on Joan Hambidge. Hierdie lewe11 July 2025

    Mooi!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon