Gilgamesh Daar is ‘n storie van ‘n koning wat die wêreld geplunder en gode gespot het, maar in die proses die enigste belangrike ding in sy lewe, nl. sy vriend, verloor het. Hierdie dood het sy lewe verander en die res daarvan het hy gewy aan die soeke na ontsterflikheid. Eers as ‘n ou man,…