Steenkoolmyn, 1880 Die myners dra hul vuurvlieë vir sig: dis bioluminisensie, die natuur in bottels luceferien verlig die donker ondergrond met hierdie vuur. © Nini Bennett, 2022