Boekstaaf deur Nini Bennett (Cordis Trust Publikasies, 2015; ISBN: 978 09922057 44, Formaat: Sagteband, 87 pp.) Resensent: Marius Crous Op die voorblad van Nini Bennett se digbundel word die leser gekonfronteer met Liekie Fouché se Another world is calling. Dit is ’n studie in blou, van ’n man met ’n hardebolkeil en tas, wat uitkyk…
Tag: Boekstaaf Nini Bennett
Onderhoud met Nini Bennett (Boekstaaf)
Boekstaaf: Onderhoud met Nini Bennett deur Gisela Ullyatt. 1. Van harte geluk met jou nuwe bundel, Nini. Die voorblad van Boekstaaf toon ’n skildery van Liekie Fouché, genaamd Another world is calling, wat herinner aan René Magritte se bekende man met die bolkeil en jas. Wat my opgeval het, is dat die figuur in…