Jy het seker al kennis geneem van die agteruitgang van Afrikaanse skole en die uitskakeling van byna alle Afrikaanse universiteite in Suid-Afrika. Dis waarskynlik een van die redes vir die groot belangstelling in die hofsaak oor die taalbeleid van die Universiteit van Stellenbosch wat oor ‘n paar dae begin. Bo en behalwe grondwetlike regte is…