Here be I-side : die ontstaanspore van ‘n skildery * 2 Augustus 2016, Can Ocells Die tekening. Alles reeds daar. Hoekom hierdie beeld ? Jy probeer voorgee (in gedagte) dat dit ‘n genealogie van bemoeienisse is wat die beeld voortbring as een van ‘n reeks, of as een in gesprek met ander beelde. Eintlik weet jy nie…
Tag: Breyten Breytenbach essays
Breyten Breytenbach. Kleinreis deur ‘n vergete notaboekie
KLEINREIS DEUR ‘N VERGETE NOTABOEKIE * Dis bleekpers van kleur. Campus POCKET NOTEBOOK – small-sized notebook which can fit snugly into your pocket or bag. Agter-op staan : MADE IN JAPAN… Jy kan selde ‘n notaboekie weerstaan. Dikwels is dit die enigste ‘aandenking’ wat jy koop na ‘n besoek aan ‘n kunsmuseum of ‘n winkel…