Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Breyten Breytenbach gedig

Breyten Breytenbach. Die inkommer

15 September 202115 September 2021 By Versindaba

  die inkommer asem besit niks / en word deur niks besit nie /   en is niks se skip vol landsoekers      veronderstel dat dit wat jy nou probeer skryf wat op hierdie woorde dryf soos op ‘n donker spieël ‘n droom is  —   veronderstel daardie boot in die donkerlig uur wanneer…

Read More

Breyten Breytenbach. Rou skryfberigte

12 April 202115 April 2021 By Versindaba

  ROU SKRYFBERIGTE   * ons probeer so goed moontlik met die vashou van afwesigheid oor die weg kom   laat-los is nie vir sissies maar by verstek die aankoms en vertrek vir wie nie bang is om aan boord te gaan   en te lewe in die moederskip wat reeds die dood se baar…

Read More

Breyten Breytenbach. Biebie skryf ‘n gedig vir sy 81ste

16 September 2020 By Versindaba

  Biebie skryf ‘n gedig vir sy 81ste   as dit so moet aanhou is ek een van die dae vol mondig genoeg om wettiglik ‘n vuurwapen te gebruik en sommer so wild in die kol te preek : die gedig is ‘n skietding   grootbek is ek al van toeka se tyd : party mense vergelyk…

Read More

breyten breytenbach. die bewesynverdwyn

22 August 202023 August 2020 By Versindaba

  die bewesynverdwyn (vir G, en vir Tony – met liefde)   die lewe is ‘n lang reis al dieper die hart in deur donker woude waar selfs die lig oorgroei is (verskoon hierdie metafoor van ‘n ander wêreld se ervarings wat nou die verwysing omsoom) en soms roep jy na die ander waarvan jy…

Read More

Breyten Breytenbach. windeier, sommer

20 July 202020 July 2020 By Versindaba

  windeier, sommer In ‘n poging om die vertaalde Tranströmer vers van vanoggend uit die web te lok, te knip en dan oor te plak en aan te stuur vir ‘n ou digtersvriend (halfbroer) wat nou saam met sy Turks-Amerikaanse vrou met irisse boer iewers in Toskane – immergroen knolplant met pronkerige blomme, flap; reënboog;…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Breyten Breytenbach

18 June 202019 June 2020 By Versindaba

      Woordvlam (vir al die ingehoktes)   hierdie sonnet wil ’n flenters net span om die vermoede te vang dat Nicolaas Petrus Louw wat na die dood se stilteryk uit moes wyk onderlangs sy genoegdoening sal grom as hy moet weet hy is nog steeds die danksyse gom al lyk dit nie so…

Read More

Breyten Breytenbach. ‘n gedig

1 June 2020 By Versindaba

  ‘n gedig   These are the last words of George Floyd, a 46-year-old man who died as a US police officer pinned him down, kneeling on his neck for seven minutes, until he suffocated:   “It’s my face man I didn’t do nothing serious man please please please I can’t breathe please man please…

Read More

Breyten Breytenbach. Vir Versindaba

16 May 2020 By Versindaba

  Daar is so baie mense – te veel – wie mens nooit sal leer ken om ‘n mondjievol woorde mee te wissel nie ; daar is so baie digters, ook oor die eeue heen, met wie jy in gedagtes sou wou tree om te ja-maar of ‘n beaming te mompel by die lees van hulle…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon