vir die skryfmaat, Ene Nee-Een « wéét jy waarom ons sterwe ? omdat ons léwe ! » Jean d’Ormesson liewe hand : jy moet nou basta die dood so aanhou te wil tart en koggeltérg met jou sywaartse skuifel asof dit wat jy beskryf in knokke en skubbe ‘n lokbokkom sou kon wees vir beweging in die diepte…
Tag: Breyten Breytenbach gedigte
Breyten Breytenbach. (m)aanwesig: die saamnaat ‘n landelike berig
(m)aanwesig : die saamnaat ‘n landelike berig vir Johnny Blom « in search of brothers no longer alive … I will speak to you, even if you’re dead » – Pasolini . het ek jou vertel dat ek met jou wil dans ? het ek jou meegedeel skrywe is om stilte met die hand groot te maak tot die…
Breyten Breytenbach. “Mehr licht! Mehr licht!”
« MEHR LICHT ! MEHR LICHT ! » en indien ek in sou slaap in hierdie ruim en ligte vertrek op die lakenbedekte rusbank voor die groot vensters wat ‘n uitkyk bied op die wye strand deur wind uit die berg daar bo woordwit gevee en die soom van branders se onhoorbare vertel van ‘n blou brandglas oseaan…
Breyten Breytenbach. Nagpsalms
nagpsalms : WOKNAAKWYFWEESHEID gebuit uit MOR se fragmentarium wanneer woorde weer oorvertel hoe vergeetnagte ‘n skeuthede mondvertaal om te klankdink in dagverval se wondgedigte 1 die vel vertel die dagverhaal se naggesang 1.1 uit watter taal waar…
Breyten Breytenbach. Om die pampoen te soen
« om die pampoen te soen » (fragmente van ‘n brief uit WOKNAKWYS) elke stilbeweegstonde van die dag is gedig wanneer jy ontvanklik is – elke moment van mou en mansjet ontmoeting met wat lewe of gelewe het ‘n lewegewende lewensles alles wat ooit bestaan het alles wat ooit gelewe het alles wat ‘n ruimte…
Breyten Breytenbach. Omswerwing
omswerwing ons is die rondreisende troebadoers my jong vriende, in hierdie winderige wêreld om ons tekste voor te lees vir ‘n onsigbare publiek wat nie die taal verstaan nie moenie julle van stryk laat bring deur die gestotter van masjiengewere nie kom ons verbeel ons dis die kaalwang katlagters van ons jeug …
Breyten Breytenbach. « die dood is ‘n oordrywing » (‘n klein reis)
« die dood is ‘n oordrywing » (‘n klein reis) in hierdie onthoubrief aan Oupa Lewe Bra Leonard, Daar’s ‘n lover in die storie Maar dis dieselle ou storie Daar’s ‘n slaapliedjie vir lyding En ‘n padda vir die boks Maar dis ook in geskrifte En nie net op die wind Jy wil die nag…
Breyten Breytenbach. weer en verweer : maanpoen vir die 16de September 2016
weer en verweer : maanpoen vir die 16de September 2016 as monoloog vir twee monde « In the evening I finished reading a book, and because I was feeling so alone, I buried the book on the edge of the forest with a borrowed spade » Werner Herzog, Conquest of the Useless « We…
