Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Breyten Breytenbach gedigte

Breyten Breytenbach. Mossie maar maan

25 August 201624 August 2016 By Versindaba

  mossie maar maan   toe die maan half was soos ‘n stukkende klip of ‘n binnensmondse skreeu agter versteende lippe   het ‘n voëltjie op die balkon kom sterf – stil sonder om aandag te trek met die pootjies netjies gevou   van ‘n leerlingkoster se Sondagshande maar die nekkie slap en die oog…

Read More

Francis Galloway. Aardedag [Breyten Breytenbach]

22 April 2016 By Marlise Joubert

  Aardedag Francis Galloway   Vanoggend het ek wakker geword met reën op die dak en ʼn vae herinnering aan ʼn Aardedag-gedig van Breyten Breytenbach. Na ʼn kort soektog in die boekrak vind ek die gedig, “paradys, ʼn pruimboom”, in een van my gunsteling Breytenbach-bundels. Die gedig is in 1993 gepubliseer in die bundel nege…

Read More

Breyten Breytenbach. Kleinreis deur ‘n vergete notaboekie

22 November 201525 November 2015 By Versindaba

KLEINREIS DEUR ‘N VERGETE NOTABOEKIE   * Dis bleekpers van kleur. Campus POCKET NOTEBOOK – small-sized notebook which can fit snugly into your pocket or bag. Agter-op staan : MADE IN JAPAN… Jy kan selde ‘n notaboekie weerstaan. Dikwels is dit die enigste ‘aandenking’ wat jy koop na ‘n besoek aan ‘n kunsmuseum of ‘n winkel…

Read More

Breyten Breytenbach. (“ek het haar uit die oog verloor”)

8 April 201430 March 2014 By Versindaba

(“ek het haar uit die oog verloor”)   my dood is ‘n witborskraai met wat lyk na ‘n beseerde poot en ‘n verneukte vlerk uit die een of ander blou beweging geskud   vanoggend toe ek langs die Lethe loop vlieg my dood op uit ‘n oewerboom en sukkel om teen die wind te bly…

Read More

Breyten Breytenbach. (die nagtoornaar se reis)

31 March 201430 March 2014 By Versindaba

(die nagtoornaar se reis)   “when I was learning Shona in Bukera I unexpectedly saw some ladies bathing in the Merahari River. Fortunately I have poor eyesight.” –       Ngomakurtra   jy sê die poësie is ‘n skaduspel? dat betekenis altyd op vertrek staan en die gedig agterlaat soos versaakte vel?   luister: jy is die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Jacques Boshoff. Ontoereikend
  • Sharon Goliath. Here Hoe Groot Is U
  • Ruan Fourie. kindness is modern magic
  • Cobus Kruger. Deepfakes

Nuutste bydraes

  • Daniel Hugo. Rust-mijn-ziel: Digters gedenk Aucamp
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Elisma van Zyl. My Magnificat
  • Johann Lodewyk Marais. Windhoek se “onvolmaakte” kunswerk
  • Resensie: “waar daar eens ’n see was” (Jennifer Pape)

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Rus in vrede Tony Ullyatt10 December 2025

    Voorwaar droewe nuus. As letterkundedosent, digter en poësievertaler ‘n uitmunter gewees.

  2. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  3. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  4. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  5. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon