Lentevers op die suffelste ‘n Anderman mompel agter sy smoeldoek in ‘n onverstaanbare bastertaal. Sy tande voel soos skerp steentjies in sy mond van al die Zoom meetings. Jy moet klippe kou as jy agter jou skerm in die verdriet-self-tronk, skuil terwyl die hele land op AVBOB se stoep gaan speel. Wat kan ek…