Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Breyten Breytenbach

Yves T’Sjoen. Breytens Nachleben

28 August 20252 September 2025 By Versindaba

Gesprek van Yves T’Sjoen met Breyten Breytenbach. Tuin van Digters 2019 ter gelegenheid van de viering van de tachtigste verjaardag van Breytenbach.   Deze weken mag ik in Zuid-Afrika de essaybundel De ontdekking van het eiland. breytenbachiana voorstellen. Het boek is het slotdeel van een drieluik, met het academische boek Kwintet. Literaire dialogen tussen Afrikaans…

Read More

Nuwe publikasie: Twee overzijden. Vraaggesprekken op de literaire brug tussen Afrikaans en Nederlands (Yves T’Sjoen)

22 July 202522 July 2025 By Versindaba

  Twee overzijden. Vraaggesprekken op de literaire brug tussen Afrikaans en Nederlands Academia Press (Gent)     De brug tussen talen die genealogisch verbonden zijn, Afrikaans en Nederlands, is de ontmoetingsplek voor een gesprek tussen literaire culturen. Internationale schrijversnetwerken, vertalingen, receptieteksten en intercontinentale gesprekken bepalen de meertalige cultuurtransfer van auteurs en teksten. Deze gesprekken laten…

Read More

Joan Hambidge. Oog en oor

18 March 2025 By Versindaba

  I   Stilte   Ek het vergeet, vergeet hoe mens jou blootstel, hoe jy jou laat beseer deur onmatig van ‘n ander mens te hou. Jou volsinne het my nooit die les geleer wat jou swye my toevertrou.   So dig Elisabeth Eybers in Noodluik wat in 1989 verskyn het. Matig beteken sober, ingehoue…

Read More

Digtersprofiel. Breyten Breytenbach

17 March 20255 March 2025 By Versindaba

Breyten Breytenbach (1939 – 2024) is op 16 September op Bonnievale in die Wes-Kaap  gebore. In 1948 verhuis die gesin na Wellington, waar Breyten in 1957 matrikuleer aan die Hoërskool Hugenoot. Ná matriek volg Breytenbach ’n BA-kursus aan die Universiteit van Kaapstad. Hy studeer ook in die jare 1958–1959 aan die Michaelis-kunsskool. Hy vestig hom…

Read More

Poëziesymposium Breyten Breytenbach

27 February 2025 By Versindaba

 

Read More

Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor De ontdekking van het eiland (Deel 2)

6 February 20255 February 2025 By Versindaba

  Marlies Taljard Breytenbach het ’n besondere band met Nederland/België gehad. Was die Nederlandstalige ruimte vir hom ’n huis weg van sy tuiste? Of het hy hom weens die taalbekendheid daar tuis gevoel? Of was dit ’n opstand téén Afrikaans en die apartheidsregering? Wat het Nederland/België hom gebied wat hy nêrens anders kon vind nie?…

Read More

Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor “De ontdekking van het eiland” (Deel 1)

4 February 20256 February 2025 By Versindaba

    Marlies Taljard Yves, jou boek De ontdekking van het eiland is die derde deel van ’n trilogie oor Breyten Breytenbach wat binnekort by Skribis in Gent verskyn. Verskaf asseblief konteks oor die ander twee dele van die trilogie en hoe jou nuutste werk daarbinne inpas. Yves T’Sjoen Twee jaar geleden is de opstellenbundel…

Read More

Elmarie Nienaber Van Kampen. Breyten(bach)

23 December 2024 By Versindaba

  Breyten(bach) met respek aan ‘n meester   jy het weggegaan, verHuis sonder dat ek jou (ooit sou) ken ~ wat ‘n persoonlike verlies ~ die poësie in jou beleë oë het tot rus gekom maar deur jou nalatenskap sal jou lig altyd brand elke dag en elke nag…   © Elmarie Nienaber Van Kampen,…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 20
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Jacques Boshoff. Ontoereikend
  • Sharon Goliath. Here Hoe Groot Is U
  • Ruan Fourie. kindness is modern magic
  • Cobus Kruger. Deepfakes

Nuutste bydraes

  • Daniel Hugo. Rust-mijn-ziel: Digters gedenk Aucamp
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Elisma van Zyl. My Magnificat
  • Johann Lodewyk Marais. Windhoek se “onvolmaakte” kunswerk
  • Resensie: “waar daar eens ’n see was” (Jennifer Pape)

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Rus in vrede Tony Ullyatt10 December 2025

    Voorwaar droewe nuus. As letterkundedosent, digter en poësievertaler ‘n uitmunter gewees.

  2. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  3. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  4. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  5. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon