Caren Kearley is in Januarie 1974 gebore en het in Namibië grootgeword en in die Swartland wortel geskiet, waar sy tans in Riebeek-Kasteel as eiendomspesialis werk. Ná matriek by La Rochelle Hoër Meisieskool in die Paarl het sy eers die wêreld (en haarself) gaan ontdek. Kearley sien haarself as ’n gebore digter. “Ek het maar…
Tag: Caren Kearley
Nuwe Bundel. Caren Kearley: Dawerende stiltes
Dawerende stiltes Caren Kearley Penskepsels dalk skryf my pen vandag meer leesbaar dalk vertaal sy ’n beter verstaan iets wat nie aan tyd gebonde is nie iets telepaties wat sy kan skryf net soos jy dit sou dink iets wat in die sfeer van gewone denke kan verdwaal …
