“Die prys van oorlog” deur Carin Erasmus is aangewys as die wengedig van die onlangse Ghasel-skryfkompetisie geborg deur Cordis Trust. Enkele persoonlike indrukke word hier oor dié ghasel uitgedruk. Die prys van oorlog geraamtes van staalvingers wat boontoe wys: ge-rigor mortis in koue wintergrys roetrook, skrapnel en splinterklip gruverhaal: waansinnig brand strukture as…