verwilder ek weet nie meer wanneer ek jou verwilder het nie op ‘n dag het ek jou (wat van kindsbeen met my was soos murg of stem of skaduwee) die berge in verjaag dalk het ek my geskaam vir jou dierlikheid jou primitiewe uitruik van mismerke en spore hoe jy ander se…