Die Bulgaarse hoofstad, Sofia, het met ‘n héél besonderse plan vorendag gekom om die internasionale aansien van die digkuns in hul stad te verhoog. Hulle het naamlik al die ambassades van die Europese Unie genader met die versoek dat elkeen ‘n gedig moet nomineer om teen die mure van bepaalde geboue in Sofia aangebring te…
Tag: Carina Stander
Onderhoud: Carina Stander
“Ek skryf met my oë, oor die sigbare en Onsigbare.” Carina Stander in gesprek met Marlise Joubert Carina Stander is in 1976 gebore en het op ‘n plaas in die Waterberge grootgeword. Ná ‘n honneursgraad in Beeldende Kuns aan die Universiteit van Pretoria, werk sy twee jaar lank vir beeldhouers in Cambridge en die…
Andries Bezuidenhout. Teen digterlike tangverlossings
(… of dalk eerder narsissistiese notas oor waar my liefde vir poësie miskien vandaan kom, al stel niemand waarskynlik daarin belang nie – and good on them!) ‘n Vraag wat Louis Esterhuizen nou die dag vra sit my aan die dink oor waar my liefde vir gedigte vandaan kom. Hoekom koop mense digbundels? Of erger,…
Bernard Odendaal. Allooi van woord en beeld
ALLOOI van woord en beeld Uitstalling: Volksblad-kunstefees, 14-19 Julie 2009 Produksies waarin woord- en toonkuns saamspan, is redelik bekend op Afrikaanse kunstefeeste. Minder algemeen tot dusver was egter produksies waarin tweegesprekke gevoer word tussen beeldende en woordkunswerke. In opvolging van die visuele en woordkunsuitstalling “Uit die palm van die land” wat tydens die Volksblad-kunstefees van…
Simon Vinkenoog onttrek aan fees
Simon Vinkenoog Hierdie naweek het die jaarlikse Felix Poetry Festival in Antwerp ten einde geloop. Simon Vinkenoog (81), wat veronderstel was om die hoofrede te lewer, kon egter nie deelneem nie, aangesien hy hom tans in die hospitaal bevind na ’n onderbeen-amputasie enkele dae vantevore. Volgens sy vrou se inskrywing op sy webblad gaan dit onder…
Die burg van Hertog Bloubaard
DIE HEELALBURG VAN HERTOG BLOUBAARD CARINA STANDER Die burg van Hertog Bloubaard, deur H. J. Pieterse Uitgegee deur Tafelberg, Kaapstad, 2000 Slapband, 105 bladsye/ 60 gedigte ISBN: 0-624-03905-6 Dit het H. J. Pieterse tien jaar geneem om Die burg van hertog Bloubaard (2000) te voltooi. Tien jaar sedert sy digdebuut, Alruin (1989) bekroon…