Okkitaanse dagboek mooiweer in Carcassonne (16 Mei 2024) dit is mooiweer in jou oë staan in grafitti op ’n blou deur tussen swart gate sonder vensters skedeloë teen ’n wolkelose hemel teken ’n vliegtuig in ’n omdraailus op blou-blou lug ’n boodskap wat wegdryf jou oë kaats nuwe lewe –…
Tag: Carina van der Walt gedig
Carina van der Walt. valsspelers Lambertsbaai
valsspelers Lambertsbaai sy speel vals in die familie van Jan van Gent ook vriende vermoed niks herken nie die leuen nie kyk weg ignoreer hulle gee voor sy hoort daar haar vlerkspan geknip haar pote uitgekerf die oë blou geverf agter haar masker hy is eiland & skuldig ontken daagliks die…
Carina van der Walt. gekul
gekul (13/06 – 14/06) Wind het gedink hy het vir Vuur ore aangesit sy toorkuns in vlae oor Helderberg gaan blaas in leë broekspype begin dans hy kul hier hy kul daar tussen outydse rokke hier & daar & siedaar pluk hy verbleikte hemde & stukkende panties uit sy wolkehoed Vuur…
Carina van der Walt. opgewek
opgewek (09/06 – 12/06) Vuur het haar wasgoed by Lourensford opgehang Wind het haar draad gegryp & die vlamme al langs die berghange gaan span soos ’n string Kersfeesliggies sierlik slap van tak tot tak huise wat in die pad was se dakke soos pakkies gestroop toe uitbundig rame as klappers laat…
Carina van der Walt. geskiedenis van ’n lawasteen
geskiedenis van ’n lawasteen onkliplig lê jou versteende vorm in my hand destyds was jy ’n jong boom op ’n vulkaniese berg in ’n ketting ontstaan aan die goudkus van Afrika het ondersese aardbewings opgestoot in lae magma wat vulkaantoppe soos skildpaddoppe laat stol voor dit uitbars toe die Tenequía…