Beskut teen vrese deur Cas Vos. Naledi, 2020. Resensie: Marietjie du Plessis Cas Vos, wat sedert sy digbundel Vuurtong in 1999, bykans jaarliks ’n digbundel die lig laat sien, skryf vanuit ’n wye verwysingsveld. As teoloog en afgetrede akademikus verskyn daar ook teologiese werke van hom, en as uitstekende vertaler verryk…
Tag: Cas Vos Beskut teen vrese
Onderhoud met Cas Vos
Marlies Taljard gesels met Cas Vos oor sy bundel Beskut teen vrese. Naledi, 2020 Marlies Taljard: Cas, baie geluk met jou pragtige nuwe bundel Beskut teen vrese. Die voorblad van Karen Cronjé met ‘n voël wat teen ‘n agtergrond van bas uitstaan, is besonder mooi. Hoe hou die voorblad verband…
